Anja Kling

Anja Kling
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Anja Kling
Geboorte 22 Maart 1970 (1970-03-22)
Nasionaliteit Duits
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Anja Kling (gebore 22 Maart 1970) is 'n Duitse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente (T)Raumschiff Surprise - Periode 1 (2004) en Help, I Shrunk My Teacher (2015), en in die televisiereeks Tödliche Wahl (1995).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne